Nonkungu en die Imbulu
Nonkungu gaan vir haar oom kuier. Haar ma gee vir haar 'n mooi romp om aan te trek. Op pad na haar oom ontmoet Nonkungu 'n meisie wat vra of sy die mooi romp mag aantrek. Wanneer hulle klere ruil, sien Nonkungu die meisie se stert. Sy besef sy is in werklikheid 'n imbulu – 'n slang!