Juffrou Akinyi
‘n Laerskoolleerder is baie lief vir haar onderwyseres. Sy vertel vir die leser van alles wat Juffrou Akinyi haar al geleer het, die stories wat haar juffrou in die klas vertel en die liedjies wat sy sing. In die slotgedeelte van die storie sê die leerder dat, wanneer sy eendag groot is, wil sy net soos haar juffrou wees.