Search Badges Account

Drie meisies gaan soek vuurmaakhout in die woud. Al waarsku hulle ouma hulle, doen een van die meisies iets gevaarliks.

Wat doen jy graag?

Twee kinders is opgewonde wanneer hulle regmaak vir ‘n kuier by Ouma. Hulle geniet die lewe in Ouma se dorpie soveel dat hulle later, by die huis, uitsien na hul volgende kuier.

Nkanyezi kan nie wag vir die lentefees nie. Maar die mense van Ndlovu is nie meer geesdriftig oor die feesviering nie.

’n Storie oor ’n familie se geliefde koei.

Ma is nie by die huis nie, en Pa maak die oggend pap.

Palesa praat met bome, gras en blomme. Palesa is lief vir plante.

Baba olifant het oor alles vrae. Sy wil selfs weet wat die krokodil vir aandete eet.

Nonkungu gaan vir haar oom kuier. Haar ma gee vir haar ‘n mooi romp om aan te trek. Op pad na haar oom ontmoet Nonkungu ‘n meisie wat vra of sy die mooi romp mag aantrek. Wanneer hulle klere ruil, sien Nonkungu die meisie se stert. Sy besef sy is in werklikheid ‘n imbulu – ‘n slang!

Groot, sterk mans kon dit nie doen nie, maar sal Nangila daarin slaag?